Smeer ‘n knertsie van hierdie goed in jou breinwortels en voel soos ‘n koning van ouds wat deur sy onderdane opgedollie is ter voorbereiding vir ‘n kuier van die Koninging van Skeba.
Jy sal die wysheid nie uit jouself kan skrop met Sunlight seep en ‘n staalborsel nie.
We stock the full range of Buffelsfontein beard oil and accessories, ready for those gentleman who’re not afraid to frame their faces in greatness.