Kakuli - Ou buffel bul

Kakuli Buffalo Dont be part of the herd
Don't be part of the herd
kknk 2019 stalletjie 2 225x300 1

KKNK 2019

March 30, 2019

Kakuli was weereens by die KKNK hierdie jaar en dit was ‘n jol gewees!

Ons is baie dankbaar vir die ondersteuning wat ons ontvang het van die mense wat ons kom besoek het en ons sien uit daarna om volgende jaar weer ons reeks buitelug goedere op skou te sit.

Hou hierdie webwerf dop vir verdere verwikkeling. In fact, teken sommer aan vir die nuusbrief en word verwittig van nuwe produkte en “specials”.